Vayechi / En Hy Het Gelewe 11 Januarie 2020

Shabbat Shalom

Welkom by Vayechi / En Hy Het Gelewe, hierdie week se Parasha (Torah gedeelte).

 

Profesie 103, 116, 132;

Genesis 47:28-50:26;

1 Konings 2:1-12;

Johannes 13:1-19;

New Blood Covenant Prophecies

AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë

YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word.
EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva),
om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie,
selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas.
Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie,
Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie.
Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee.
Dit is uit die Mond van YAHUSHUA,
jou MASHIACH geboorte gegee.
Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH,
jou IMMAYAH geboorte gegee.
As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.
Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND
wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING.
Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het.
EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM;
en MY EER sal EK aan geen ander gee,
of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)

Vir al die Profesieë, kliek die skakel hieronder

11 Januarie 2020

Profesie 103, EK, YAHUVEH, Oordeel Julle volgens Julle Vrugte!

Profesie 116, Julle Moet Geloof-Waterlopers Wees!

Profesie 132, Israel EK Het Jou Lief, EK Bestraf Jou!

Torah Reading

Genesis 47:28-50:26

 

Prophetic Reading