Vayigash / Toe Het Hy Nader Gekom 3 Januarie 2020

Shabbat Shalom

Welkom by Vayigash / Toe Het Hy Nader Gekom, hierdie week se Parasha (Torah gedeelte).

 

Profesie 37, 60, 70;

Genesis 44:18 – 47:27;

Esegiël 37:15 – 28;

Lukas 24:30 – 48;

New Blood Covenant Prophecies

AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë

YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word.
EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva),
om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie,
selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas.
Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie,
Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie.
Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee.
Dit is uit die Mond van YAHUSHUA,
jou MASHIACH geboorte gegee.
Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH,
jou IMMAYAH geboorte gegee.
As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.
Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND
wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING.
Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het.
EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM;
en MY EER sal EK aan geen ander gee,
of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)

Vir al die Profesieë, kliek die skakel hieronder

3 Januarie 2020

Profesie 37, Seën en Bid Vir Die Vrede Van Jerusalem!

Profesie 60, KRUIP WEG, MY KINDERS, NET VIR ‘N RUKKIE LANGER!

Profesie 70, WAT SAL YAHUVEH DOEN WANNEER ONGELUK BY JOU DEUR KOM AANKLOP?

Torah Reading

Genesis 44:18 – 47:27

 

Prophetic Reading